Ons het die naweek wat verby is bietjie gaan grond paaie 'explore' vir die quad bikes noord van Kameeldrift. Wel ek het amper my bakkie omgegooi toe ek vir die outjie hier onder probeer uitswaai het. En ja die eerste ding wat deur my kop gegaan het was: SPESIE BABER AAS!!!
Wat dink julle manne van die outjie of even twee op 'n hoek?
Wat dink julle manne van die outjie of even twee op 'n hoek?
