Specimen Carp Reels Wanted

Hi Guys,

I am looking for some proper 2nd hand specimen Carp reels that can hold at least 600m of .25mm braid...

Is there anyone looking to sell?
 

iggy

Sealiner
I'm upgrading in 2-3weeks. Have as new ( used once) Diawa Emblems x3 each with extra spools( big pit) if you interested pm me.
 
Hi Iggy,

Thanx for the reply, I need to have 4, and I found a place in jhb where I can get Mitchell Avorunner 8500's for R685 brand new.

What would your price be?
 

HennieB

Sealiner
Ek het 2 Avorunners gehad en alhoewel hulle nie sleg was nie is hulle net nie op dieselfde standaard as Daiwa's of shimmies nie.

Emcasts of Emblems in my opinie, minder wat kan fout gaan en daar is local support.
 

pabz0r

New member
jy het die informasie.. maak n keuse ;) jy moet op die ou einde met dit hengel en saam leef. party mense sweer in shimano ander daiwa. ek het self nie geluister oor die mitchells nie, ek het die 7500 avo runners gekoop.. kon vir dieselfde geld emcasts kry. het in 6 maande emcasts gekoop ...
 

iggy

Sealiner
Emcast's is baie skaars, lyk my die emblems het hulle soort van vervang, vriend van my het ook rondgebel, en nie sommer vir R700 kry nie, vroeer toe hulle nog volop was ja!
 
Top