Species ID

Visvinger

Senior Member
Lyk soos een van die verskeie "pipefish" spesies. Kry van hulle in Hermanus lagoon. Dink hulle is verwant aan die seeperdjie.
 
DJP

Sealiner
Ja ek dink naaste wat ek kon kry is Longsnout pipefish (Syngnathus temminckii) maar het verwag dat hulle meer in estuaries sal voorkom as tussen riwwe.
 
DJP wrote:
Ja ek dink naaste wat ek kon kry is Longsnout pipefish (Syngnathus temminckii) maar het verwag dat hulle meer in estuaries sal voorkom as tussen riwwe.

could be banded pipefish not 100% certain will try and post these on a marine fish fourm im on

Edit: ID is Smooth Flute fish Fistularia Commersonii
 
Stapies

Sealiner
Dit lyk soos die needle pipe fish... Hulle het jare terug in kleinbrak se rivier ook voorgekom toe daar nog gras was naby die mond. Hulle was altyd baie daar tussen die gras maar na die vloede is hulle weg. Selfde as die klein seeperdjies wat jy kort kort gekry het maar wat nie meer habitat daar het na die vloede nie.

http://en.wikipedia.org/wiki/Pipefish
 
Stapies

Sealiner
DJP wrote:
What are these? About 30-40cm in lenght.

Het die vis baie stadig geswem? Hulle lyk def na die pipe fish maar jy kry ook die needle fish by ons in die riviere maar dis die een met die kort bill bo en die lang een onder wat nie baie groot word nie. Nie daai met die lelike tande nie
 
Stapies

Sealiner
DJP wrote:
Ja ek dink naaste wat ek kon kry is Longsnout pipefish (Syngnathus temminckii) maar het verwag dat hulle meer in estuaries sal voorkom as tussen riwwe.

Onthou net die visse swem ook van een plek na 'n ander saam die warm water. So dit kan wees dat jy hulle gesen het in "travel time"lol
 
Stapies

Sealiner
Check die... Baie mense verwar die Cornet fish met die trumpet fish... Dit lyk baie soos die...

http://en.wikipedia.org/wiki/File:Cornetfish_in_Kona_Hawaii.jpg

Maar net die man wat die fotos geneem het sal beter kan id
 
Stapies

Sealiner
Johan Yzelle wrote:
Ek het al 'n paar dooies opgetel langs ons kus...

Sad ding is a die "tropiese" vissies soos die butterflies en die moorish idols en daai vissies vrek sodra die koue water inkom... Kyk mar in die winter hoe le die triggerfish op danabaai se strand... Lyk erg maar dis die natuur.
 
..Chillax..

New member
Can't it be something similar to this? Got this little oukie on Gamtoos this weakend.  No idea what it is.
 
Attachments

  • IMG-20130321-01288.jpg
    IMG-20130321-01288.jpg
    30.6 KB · Views: 331

DJP

Sealiner
tubs the sea saver wrote:
DJP wrote:
Ja ek dink naaste wat ek kon kry is Longsnout pipefish (Syngnathus temminckii) maar het verwag dat hulle meer in estuaries sal voorkom as tussen riwwe.

could be banded pipefish not 100% certain will try and post these on a marine fish fourm im on

Edit: ID is Smooth Flute fish Fistularia Commersonii

Yes that seems to be it! I've seen quite a few tropical fish around, havent speared anything in three dives just enjoying the oceane :SSS
 
you see some of the things ppl catch in PE, some amazing stuff like moorish Idols (Gill in finding Nemo) and the many butterflyfish species we get South Africa's coast is an amazing place
 
Top