Spawning

Brakkanjan

Senior Member
Wanneer het julle ouens bevind begin die Karpe Spawn ?

 

Hier by die Vaal blyk dit gewoonlik om in Oktober te wees, ek mag moontlik verkeerd wees.

 

Dit het ook immers 'n invloed op jou vangste ;)
 

Skuimkop

Sealiner
Enige tyd van September af. Spawn hang mos alles af van die water tempratuur. Ek praat onder koreksie en sal dit net weer gaan naslaan maar ek dink sodra die water konstant 16 grade en hoer is begin die kleiner karp te spawn met die groottes wat daarna begin. Dit kan verduidelik hoekom groot damme soos die Vaal en Gariep later spawn aktiwiteite toon omdat die groot water massas langer sal vat om warm te word.
 

shuraj

Sealiner
My Understanding is that they start spawning  after the first rain , which for the past few years is end september early october.

I stand to be corrected .

But what i'm confident about is that you catch dik carps that time of year.

 

 
 

swartman

New member
Goed, nou vir my eerste "post".

My oupa het geglo jy vang eers vis na die eerste lengte reen.
Het vas geglo die vis spawn dan eers. Natuurlik het hulle energie om die dames te "impress" Dit is waar ons in die prentjie kom.....
 

Skuimkop

Sealiner
Shoe darem het die ouderdom nog nie my memory aangetas nie. Hier is die info wat julle na soek:

Carp Spawning:

 Changes in water temperature have an affect on carp’s spawning habits. Carp spawn in the spring and early summer when the water temperature is around 16-26 °C. It may take place over several days. If food is scarce, fish will progressively spawn, i.e., a few eggs at a time. In tropical regions, Carp may spawn more than once. The individual spawns usually one time, but the population may spawn over the entire season. The embryonic development of carp takes about 3 days at 20-23 °C. If hatching comes too close to winter the young carp fry do not have enough time to build up reserves of fat before winter sets in and they perish. Growth is rapid where the water is warm and rich in food. Carp can reach 0.9kg and 15cm in length in a year. They continue to grow at that rate, but not in waters that are too cold (below 10C) to encourage maximum size. The ideal temperature for maximum growth is 20-28C.

 Source: Aquacultural Curriculum Guide.
 

Skuimkop

Sealiner
"eerste keer gereën het" &  "after the first rain " & "na die eerste lengte reen"

Asb ouens ek vat niemand aan hier nie ek gooi net 'n spanner in die wheel works. lol hehehe

Ons hier in die Kaap kry Winter reënvals so hoe verduidelik 'n ou bogenoemde? Ons reën is teen September klaar behalwe vir so lawe reënbui hier en dalk daar.

Ons Capies is mos altyd agter die tyd maar nou dat ons for once eerste is jaag ons weer net aan. :fbash. Wat is julle opinie hieroor?

 
 

Jafta1

Senior Member
Ek het karpe nog net sien spawn na die eerste reen in die lente. Dit is ook gewoonlik as die water dan so effens opstoot tot in die gras wat die karpe dan tot volle oorgawe gaan en dan is dit vir so 4-7 dae wat jy jou dinges afsukkel om 'n karp te vang maar hulle swem amper jou stand om hier in die vlakwater!
 

Vleipadda

Senior Member
Skuimkop wrote:
Ons hier in die Kaap kry Winter reënvals so hoe verduidelik 'n ou bogenoemde? Ons reën is teen September klaar behalwe vir so lawe reënbui hier en dalk daar.

Ons Capies is mos altyd agter die tyd maar nou dat ons for once eerste is jaag ons weer net aan. :fbash. Wat is julle opinie hieroor?

 
Dis net soos jy se , ek kom agter die vis spawn so na die middel van September maar dis net my observasie , Ons Capies is agter omdat die gerug die rondte doen dat ons altyd gerook is lol
 
Top