Toe ek jare terug in die Boland gebly het , het ons macoroni gebruik jy sny dit na dit gaar is in sulke 5mm ringe en gly hom oor jy hoek en langs jou hoekskag op dat dit so half vol is dan het ons 'n mielie op die hoek gesit sodat daai string nie kan afgly nie en hom heeltamal gedoop in die dippie van jou keuse soos 'n bom gewerk vir die Witvis