Ons het besluit om ons liga te skuif na Saterdag 26 Oktober. Hier is die besonderhede:
Area : Vanaf Sedgefield tot Knysna, see of lagoon.
Tyd:Â Kom bymekaar by Pine Lake Marina 06:00 en weeg weer by Pine Lake in teen 16:00.
Almal sal weer weegkaarte kry vir die wat hul vis wil laat gaan.
Vir persone in die omgewing wat belang stel om saam te kom hengel, julle is meer as welkom.
R50 lede en R100 nie lede.
Hoop om paar nuwe gesigte te sien.