hello almal
wie van julle weet waar schweizer reneke gelee is ? vir die gene wat weet waar dit gelee is en is lus om n hengel naweek te wil bywoon is meer as welkom om my in kennis te stel stuur my n pm of reply net op die post dan reel ons n naweek fol aksie as julle belang stel kan julle net julle name opsit . en die staan plek is gratis jy moet net jou eie kos en klere saambring ,
sien julle by die water
1. connas
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.