Die paar was van die grootstes wat ons gevang het oor n tydperk van drie dae.Weet iemand dalk of boonste dam nog groot Karp het:fswim