Hi Ek is dringend opsoek na n opvou sondakkkie vir my skippie. Andre 0832504337
K Krugel New member Apr 25, 2016 #1 Hi Ek is dringend opsoek na n opvou sondakkkie vir my skippie. Andre 0832504337
L Lofty Senior Member May 10, 2016 #2 Ek het alles by Maizeys gekoop,die pype en laste en net seiltjie laat maak...het my n kwart van n oorspronklike een gekos.
Ek het alles by Maizeys gekoop,die pype en laste en net seiltjie laat maak...het my n kwart van n oorspronklike een gekos.
B benniejordaan Sealiner May 15, 2016 #3 We need a tutorial. These things are so easy to make yourself.