Hello almal,
Ek is op vakansie saam met die familie, ons slaap nou vir twee dae hier in Summerville, we'll eintlik Avocco Lodge, die Sondags rivier loop hier onderlangs verby. 'N local het gese hier is Karp, baber, kurper en palings. Ek het gehoop om more oggend/more aand 'n biekie te vang, aangesien ons weer vrydag ry. Het enige iemand voorstelle oor watter species hier als is? Ek het nie veel by my nie. Ek het 'n paar spinners, ek ht spring sinkers, maar geen mieliebom en ook nie flloaties. Het gedink om net brood te gebruik?? Ek weet nog nie wat ek wil vang, wil maar die opsies oorweeg met dit wat ek het om te gebruik.
Baie dankie
Kleinvis