It almost pulled me off my feet.Wow..that ducky must gave given you a proper workout!
Been a hectic season. Been in 2 shad runs where there were thousands on top of the water feeding. We had a small grey shark feeding frenzy. Not sure which season it's going to be after the lock down. Hopefully soos. Want to go and catch a decent stenieAwesome catches, better than some would catch in a lifetime.
Thanks for sharing and good luck when you get back out there.
FF
Baie dankie. Ek sien die see van my huis af. Daar het al n paar dae verby gegan wat die see ongelooflik mooi gelyk het. Hopenlik is die c virus gouer oor as wat ek dink. Sal sleg wees om die galjoen/stenie season te misMooi gedaan sover....& ek glo jy het seker reeds die volgende "bus" in jou visier gehad toe hierdie pandemie ons tot ons huise beperk het ?
Sien uit na jou volgende rondte pics sodra ons "vrygelaat" word.