Hi Guy's Here are some new bass replicas
H Herman Nel Senior Member May 23, 2011 #2 Jis Riaan,hulle lyk goed! Een vd dae...ek belowe...een vd dae maak ons vir my een!
S skieppie Member May 23, 2011 #4 self hier sover is jy die beste wat ek nog gesien het ek sal beslis na jou toe kom sodra ek my pb gevang het.
self hier sover is jy die beste wat ek nog gesien het ek sal beslis na jou toe kom sodra ek my pb gevang het.
R rp New member May 23, 2011 #5 Dankie skiepie Die grootste die seisoen is 'n 5.9 wat ek moet maak. Ek is ook tans besig met 'n replika van Dottie die 25lbs bass
Dankie skiepie Die grootste die seisoen is 'n 5.9 wat ek moet maak. Ek is ook tans besig met 'n replika van Dottie die 25lbs bass