Mooi Gedoen Jacques
Ek Weet Net Nie hoe Julle die spots so Kies Nie .
Ek Het gister gaan Kyk Na Waar Julle Gevang het , en Niks Lyk , um , buitengewoon Nie , so hoe weet Julle so mooi waar Omte Staan ?
N duckbill Van 60 Kg Het ook uitgekom by skurwes , maar deesdae is skurwes so Stil ek kan dit Nie Verstaan Nie .
That's a BEAUT of a duckbill Mate .
Ek wil Nou Net Met Renier Saamgaan volgende Keer as Hy Pylie's gaan Jag . EK soek so n Mooi Duckbill man .very Nice catches Pal .
Vork .....