some ideas guys

yacoob

Senior Member
Dis wat kan gebeur as 'n vrou haar man saamsleep om inkopies te doen.














'n Brief van Game Store Kimberley.



[size=Geagte mev van Vreden,][/size]



[size=
Ons winkel is van plan om u gesin uit ons winkel te verban, tensy u man
nie met sy streke ophou nie. Onderaan is 'n lys van al die streke wat hy[color=navy] ]
[/color]aangevang het. Ons kameras het hulle oor die laaste maande geverifieer.[/size]





[size=
 ]
[/size]




[size=MEMO - Van Sekuriteitsafdeling][/size]




[size=
 ]
[/size]




[size=15 Dinge wat Mnr van Vreden aangevang het terwyl sy vrou inkopies gedoen het.][/size]



[size=
1 Junie 15: Het 24 boksies kondome gevat en hulle in ander kliente se mandjies gegooi terwyl hulle nie kyk nie.]
[/size]




[size=
2 Julie 2: Al die wekkers in Housewares ingestel om met 5 minute tussenposes af te gaan.]
[/size]




[size=
3 Julie 7: Het 'n tamatiesous spoor op die vloer gelos tot by die tampon rakke.]
[/size]




[size=
4 Julie 19: Na 'n werknemer in Housewares gestap en haar in 'n amptelike stem gese: "Kode 3" .... en toe gewag om te sien wat gaan gebeur.]
[/size]




[size=
5 Augustus 4: Het na die Dienstoonbank geloop en gevra of hy 'n sakkie M&M's op lay-buy kon sit.]
[/size]




[size=
6 Sept 14: Het die "CAUTION - WET FLOOR" bordjie na die matte afdeling geneem.]
[/size]




[size=
7 Sept 15: Het 'n tent in die Kampafdeling opgerig en vir kliente uitgenooi om in te kom as hulle kussings van die Beddegoedafdeling sal
bring.]
[/size]




[size=
8 Sept 23: Toe 'n assistent hom vra of sy hom kan help, het hy begin huil en hardop geskree: "Hoekom kan julle mense my nie uitlos nie?"]
[/size]




[size=
9 Okt 4: Het reguit in die sekuriteitskamera gekyk asof dit 'n spieel is, in sy neus gekrap, en dit toe geeet.]
[/size]




[size=
10 Nov 10: Terwyl hy gewere in die jagafdeling gehanteer het, vra hy die assistent, waar kry jy die anti-depressante.]
[/size]




[size=
11 Des 3: Pyl orals in die winkel rond op 'n baie verdagte manier, terwyl hy hardop die tema van "Mission Impossible" neurie.]
[/size]




[size=
12 Des 6: In die Auto department het hy sy "Madonna look" geoefen deur verskeie grootes tregters te gebruik.]
[/size]




[size=
13 Des 18: Het homself in die klererak weggesteek en dan terwyl kliente deur die klere kyk, uitgeroep "PICK ME!", "PICK ME!"]
[/size]




[size=
14 Des 21: Toe 'n aankondiging oor die luidspreker kom, het hy in die foetale posisie gegaan en geskree "NEE! NEE! Dis weer daai stemme!"]
[/size]





[size=
15 Des 23: Hy het in 'n klere aanpaskamer gegaan, die deur gesluit, 'n Tyd lank gewag en toe baie hardop uitgeroep: "DAARS NIE
TOILETPAPIER HIER NIE!!!!"]
[/size]
 
Top