soek raad asb

SL50SH

New member
Ek soek raad wil begin spin. Kyk na die berkley tec surf 9ft. Kan iemand vir my se of dit n goeie stok is of wat kan al julle kenners vir my aanbeveel.

Dankie
::slr::::tight:
 

tadeo

Sealiner
Ek het die 10 voet gekry. Gooi n myl en is sterk genoeg vir meeste goed wat gaan byt. onthou net hy is styf en vat n hele paar gooie om gewoond te raak.
 

tadeo

Sealiner
Hi sl.nie so seker nie. Daai goed hardloop mos sommer onder die boot in ek weet nie hoeveel daardie hmg stokke kan buig nie. Hoopelik is daar nog iemand met meer kennis wat sal antwoord.::tight:
 
Top