soek nuwe visvang plek!

De-an

New member
Hello almal,

Ek wil net hoor of iemand nie dalk asb kan help met 'n visvang oord naby Gauteng sal tot 200 km gaan indien nodig was al baie by die Vaal maar wil na ander dam toe gaan vir 'n slag!

Enige inligting sal baie wardeur word!

Groete,
De-an. :fishn
 
Top