Wel as 'n man wil vis ...dan moet jy maar gaan vis.
Ek die oudste seun en twee vriende het gaan gooi anderkant Oranjeville op 'n privaat plekkie. Die dag het maar stadig afgeskop. Die hoof idee was om te gaan werk aan die seun se gooiwerk...wel, uiteindelik het daar nie te veel van dit gekom nie maar 'n paar gevolgtrekkinge was gemaak.
Vis het ok gewees, nie te hard gwerk. Die seun het 19 in sy net gehad van so ±8kg totaal. Die een vriend het 4 gehad, so 5.5kg insluitend 'n 3.5kg karp. Die ander pel het meer aan ander toerusting en styl gewerk en het 2 vis gehad. Ek het 8 gehad, saam so 13.5kg...'n paar mooi karps, 2 babertjies en een muddie.
'n Aangename dag met goeie geselskap op kantoor gewees!!!......en o ja, ek raak bekommerd oor die seuns, hulle begin my reeds oordonder?!?!?!.......