Brakkanjan
Senior Member
Ek het al baie gelees dat vis sensitief is vir eerstens die geraas en tweedens die lig, so wat ek doen is aan die begin van die nag hardloop ek hulle so rukkie sodat almal georganiseerd kan wees.
Dan start ek die generator net op as daar 'n vis aan die hoek is en sit af nadat die vis geskep is en foto's geneem is.
Dan start ek die generator net op as daar 'n vis aan die hoek is en sit af nadat die vis geskep is en foto's geneem is.