Hahaha! Ek glo darem die res van ons gaan net so baie praat as ons eers by die water is.Drink ook net een of twee doppe maar suip is definitief nie op die lys nie.
Ek dink dit gaan so iets wees:
1. Visvang
2. Bruggie Carp1 en Shino praat en ons luister
3. Visvang
4. Bruggie Carp1 en Shino praat en ons luister
5. Visvang
6. Bruggie Carp1 en Shino praat en ons luister
7. Visvang
8. Bruggie Carp1 en Shino praat en ons luister
ad::....Osie goes into hiding
![]()
... gents i never had so many hook pulls before, what was i doing wrong this weekend? im so frustrated its not even funny...

