Social Koppies 19-20 March 2011

wykie

Senior Member
Net om te sit en te luister na julle manne kan ek sien dit gaan n onvergeetlike naweek wees Ek kan nie meer wag nie
 
Osie

Senior Member
nee, ek dink dit is definitief tussen bruggie en carp1 vir die pryse dan!!::S

as julle so baie praat as julle nigter is wil ek julle nogal sien as julle 'n paar doppe in het. Hel ek moet die video kamera saam vat ek het so feeling hier kom 'n nuwe visvang dvd reeks!!! Kan ni wag nie!!!

"Carp calling"

Starring proffessional talkers Bruggie, Carp1 and Shino. Not to be missed!!!!!
 
Naruto

Sealiner
Osie wrote:

And the occasional fishing by Osie and Naruto...
 
Bruggie

Sealiner
Bevestig net die lys.

1. AcidHouse (Nico)

2. Carp1 + Better Half (Gideon + Sam)

3. Osie + better half (Francois + Benice)

4.Shino (Shaniel)

5. Naruto + 2 + 2

6. Bruggie+Better half ( Riaan + Riki + Rusty(Jack Russel))

7. Wykie en fishing buddy (Gideon & john)

8. Mark and Johan (kids and ladies)

9.Goat ( Gerhard+Wife+Dog)
 
Bruggie

Sealiner
Ek is maar rustig as dit kom by nuwe mense ontmoet.Maar as ek julle eers gewoond is dan kan ek lekker gesêls.Met n paar doppe of nie!
 
Naruto

Sealiner
Bruggie wrote:
Bevestig net die lys.

1. AcidHouse (Nico)

2. Carp1 + Better Half (Gideon + Sam)

3. Osie + better half (Francois + Benice)

4.Shino (Shaniel)

5. Naruto + 2 + 2

6. Bruggie+Better half ( Riaan + Riki + Rusty(Jack Russel))

7. Wykie en fishing buddy (Gideon & john)

8. Mark and Johan (kids and ladies)

9.Goat ( Gerhard+Wife+Dog)
Amper 14 hengelaars sover met 2 maande se beplanning voor gaan dit nog verander.
 
SHINO

Senior Member
i think we should say goat is tentative, until he tells his wife the whole story bout the fishing weekend, and not just 'baby we going fishing for our anniversary' then when she walks away mumbles behind her back it's a sealine fishing weekend...
 
wykie

Senior Member
Naruto wrote:
Osie wrote:
nee, ek dink dit is definitief tussen bruggie en carp1 vir die pryse dan!!::S

as julle so baie praat as julle nigter is wil ek julle nogal sien as julle 'n paar doppe in het. Hel ek moet die video kamera saam vat ek het so feeling hier kom 'n nuwe visvang dvd reeks!!! Kan ni wag nie!!!

"Carp calling"

Starring proffessional talkers Bruggie, Carp1 and Shino. Not to be missed!!!!!
And the occasional fishing by Osie and Naruto...
Osie and naruto and wykie
 
wykie

Senior Member
Bruggie wrote:
Bevestig net die lys.

1. AcidHouse (Nico)

2. Carp1 + Better Half (Gideon + Sam)

3. Osie + better half (Francois + Benice)

4.Shino (Shaniel)

5. Naruto + 2 + 2

6. Bruggie+Better half ( Riaan + Riki + Rusty(Jack Russel))

7. Wykie en fishing buddy (Gideon & john) + 2

8. Mark and Johan (kids and ladies)

9.Goat ( Gerhard+Wife+Dog)
 
CARP1

Top