Jy het basies nou een groot battery gemaak. Die probleem kom as jy altwee engines dieselfde tyd laat loop. Dit is redelik ingewikkeld om dit tegnies te beskryf maar jy gaan een of albei jou motors se laai meganismes opdons.(Charging circuits).
Jy gaan die "stators" en die 'coils" beskadig. Dit gebeur nie oornag nie maar dit gaan jou geld kos.
When both motors are running simultaneously, they will both be trying to charge the battery. If the charger output of one motor is higher than the other, it could raise the battery voltage above the charger output of the other motor. In that case, the other motor's charging circuit is effectively electrically disconnected from the battery while it is still running. That is a situation in which some damage could occur.
As een battery oppak gaan jy die goeie battery ook beskadig omdat die battery wat moeg is dan die goeie battery gaan pap trek. As jy dan wil start in die diep blou en die engin vat nie het jy groot poef.
Jy kan n toets doen om te sien of jy al klaar iets beskadig het deur al jou elektronies goed te diskonnekteer(radio, fish finder ens). Meet dan of daar enige stroom getrek word oor die pole met die motors afgeskakel. Indien wel het jy klaar skade op een van jou motors se laai sisteem.