Ons sal maar moet spring as ons gebruik wil maak van die moontlik gap om op EFA vol 3 (Extreme Fishing Adventure) se DVD geskiet te wil word. Hy wil einde Januarie begin skiet aan die DVD maar ek is redelik seker as ons aanboord spring sal hy dit bietjie uitstel. Ek is ook verseker uit vir Januarie, lol.
As die EFA ding nie uitwerk nie moet ons kyk na April (dalk paas naweek, wanneer is dit?) daar by Douglas. Volgens die maan fases sal die beste tyd vir ons wees rondom die 10 de April. Dis 'n Woensdag maar as ons net oor 'n naweek kan gaan sal die 5 de tot die 7 de die beste naweek wees. 'n Ander baie goeie naweek sal wees 8 Maart tot 10 Maart en daarna die naweek van 12 tot 14 April.