So ligte jaloersmaak

Brakkanjan

Senior Member
Hey Naruto, ja ek is nou al kwaai opgewonde. Het al my dam goeters nou eers op ys gehad vir so rukkie. Sal nou weer begin rietvlei-stroppe en vaaldam stroppe begin bou vir as ek terugkom van die see af.

Wil hierdie komende vakansie bietjie meer uitkom en gaan vis al is dit winter. Ek is gelukkig baie sentraal en daar is baie hengelplekke om my ;)
 

Sukkel maar

Senior Member
Jis jou lucky!!! Wens ek kon nou gaan! My desember visvang en see is nou gecancel. Uitgevind my vrou is swanger en teen desember is sy op haar laaste.

Hoop jy vang daai grotes! Waar gaan jy?
 

Sharky2

Senior Member
Geniet dit.

Dis winter tyd so jy beter n paar kabeljou stroppe maak,met die sardiens wat naby is kan jy dalk n paar mooi kabeljou optel.

Sterkte:fishn
 

*TVDM*

New member
Sukkel maar wrote:
Jis jou lucky!!! Wens ek kon nou gaan! My desember visvang en see is nou gecancel. Uitgevind my vrou is swanger en teen desember is sy op haar laaste.

Hoop jy vang daai grotes! Waar gaan jy?
Baie geluk Sukkel maar!::S
 
Top