So I decided to take a drive this morning to check

Skurf

Senior Member
Well done SM.

Weereens bewys, manne word beloon wat die harde werk insit.

Ek het self hard gewerk aan my valle, maar niks gekry nie.
 

BigBen

Sealiner
stinkmossel wrote:
Ha ha, ben, ek sal v jou n paar gee! Jy spaarbaie geld! En met practise kan jy die sparkies n goeie distance gooi.

Jislaaik my lood raak nou vinnig op, op soek na daai bul.

Weet hoeveel keer was ons weer met die hoog en daai gevaarlike deining gereef?

Maar terug sal ek gan elke keer...LoL
 

morbus

Senior Member
HAHAHAHA
Im listening...
what would be a suitable bribe? :whisp:whisp:

Maybe we should rather talk in private...Oom Mossel might shoot us for the Hijack
:gas:::gas:
 

MIC

New member
lekker stuff Rian (StinkMossel) ... sounds like u need a medic on board when u fishing .. in that case I could offer my services ..

and I see the IX35 being used for fishing .. nice! Hoop die rooi-aas reuk is uit die boot uit!

MIC
 

BigBen

Sealiner
Kani wag om myne Donderdag aand te braai nie sodat ek verskoning het om heeldag Saterdag te kan jag...LoL

@DV met my tossed salad en balsamic vinegar/VIRGIN olive oil.
 
Top