so eet mens kolstert

stinkmossel

Sealiner
Ek en my meisiekind het gister se kolstert net vir haar gaargemaak. (En hulle se kinders eet nie vis nie...)
 

Attachments

  • Brackenfell-20120415-00328.jpg
    Brackenfell-20120415-00328.jpg
    48.7 KB · Views: 393

BigBen

Sealiner
@ StinkMossel...Het jy daai lelike vis vir jou dogter gaar gemaak?

Jy maak my lus nê...Watch this space....
(Kyk op tread..SO BRAAI JY VIS)

Lekker Rean....Daai meisie kind gaan jou nog goed pakslae gee opie riwwe...Haar voorliefde vir DAS beaam dit.
:SSS:SSS:SSS
 

LUPO

New member
@SM, I saw the pics last night, but after having egg on toast, I was too hungry to post. LOL

One thing is for sure, you daughter is one happy camper boet!
 

p49

Senior Member
Holy fishsticks okes this is not on man my stomach is going mal , bigben , now this....and yes i left my grub at home on the table.....looks like its nik naks from the corner shop.....brilliant guys
 

stinkmossel

Sealiner
Lol.
O ja, die mix is... Blueberry pancake mix! Try dit.
Rol in die pancake mix, dan dieegg wash, dan weer in die pancake mix. Onthou net om die vel af te trek, anders krul die fillets op.
 

Skurf

Senior Member
stinkmossel wrote:
Lol.
O ja, die mix is... Blueberry pancake mix! Try dit.
Rol in die pancake mix, dan dieegg wash, dan weer in die pancake mix. Onthou net om die vel af te trek, anders krul die fillets op.

Liewe hemel, is daar iets wat jy nie weet nie?::respekt:;)
 
Top