'n Blinde man doen aansoek vir werk as 'n bestuurder by 'n fabriek wat houtmeubels maak.
Die baas roep die blinde ou in en vra hoe dink hy hy gaan die job kan doen, aangesien hy nie kan sien nie. "Ek het 'n ongelooflike reuksintuig," se die man.
Die baas haal 'n stuk hout uit, sit dit voor hom neer en se: "Watse hout is dit?" "Geelhout," se die blinde man sommer dadelik.
"Dis reg," se die baas. "En die een?" "Stinkhout," se die ou.
So kry hy al die houte reg wat die baas voor hom neersit.
Die baas besluit om die ou so 'n bietjie van 'n streep te trek.
Hy roep sy wulpse sekretaressetjie, order haar om haar pentie uit te trek en laat haar toe die voorkant van haar rompie oplig sodat die ou kan ruik. "Sjoe,"se hy. "Ek weet nie so lekker nie.
Draai hom om." Die baas besluit om die grappie te laat aangaan en laat sy kantoortertjie omdraai sodat hy aan haar agterstewe kan ruik.
"Aha," skree die blinde man. "Julle try my flous, maar ek het hom!
Daai plank het julle gekry op die k@khuisdeur van 'n tunaboot!".