Ek wil net graag weet hoe hanteer julle 'snoek op die kayak? Op die boot gooi ons hom onder die arm, maar ek weetie of dit so lekker gaat werk op 'n yak nie. En ek neem aan as die robbe lastig is tow hy jou in die ronte?
Gooi ook maar snoek onder die arm en dan breek ons die nek. Dit is nogal maklik omdat jy so na aan die water sit. Net n gemors want jy en boot is later vol bloed en skubbe...
ek wil nou nie difficult klink nie maar as ek dink aan die kaapse waters dan dink ek aan NAT GEO channel se great whites wat die goet so van onder die water bespring , is julle nie fooooking bang nie .
:sha Nee, dink maar nie da aan nie....Eers as mens die musiek hoor moet mens paniek. :ssswim:. Buffes vang ons in 60m water en al wat n boot is chum om die vis te lok, Wil nie weet wat swem onder ons rond nie!
As far as I know, you guys have more problems with sharks than us in Cape Town. I have only once seen a shark next to the kayak and it was a cow shark.
Never lots a fish to shark. Remember the stuff on tv is a very small area where do what you see on TV.