Snoek tyd

Faan, the early day Snoek fisherman used to use those Copper pipe Bokstang lures, but over the years, the typical lead and skirt set up has proved to be more succesful, and cheaper to use as they are mass produced. As Donovan says, they can be very dangerous as well, I personally had a no 4 Spinner smash me in the face as a kid, and the 12/0 pulled right through my nose. Also, those Bokstangs were bigger and heavier, so worked particularly well when fishing deep, and the old fisherman also tell you that the Snoek were much bigger in the early days of fishing, and it sort of makes sense actually, as the fishing effort was much less then.

But in my opinion, your lures would still work today, but you would need to work them with more of a jiggle, unless you were fishing in deep water off Sea Point area, or Hot Bay, where the Snoek are known to feed deep down.

PS, lots of Tail spotted in the same area where we caught my Capt Morgan winner last year, maybe the fish hang around for the month of May agaain, and we get to catch a few more there.
 

oomfaan

Senior Member
So when are we going to get them tail? I have a lot of new lures I want to try out, snoek and tail. I'm working killer shifts presently, but can make a plan if the fish is seriously thick, even during the week.
 

jpfish

New member
Hello oomfaan hoop dit gaan goed, het so 3weke terug geestert gevang by die punt n eerste op die ski. Hoop om nog te kan vang as hul nog hier is. Klink of die snoekies ook weer begin wys in buffels. Hopelik as die weer dit toelaat wil ek weer die naweek probeer.
 

oomfaan

Senior Member
jpfish wrote:
Hello oomfaan hoop dit gaan goed, het so 3weke terug geestert gevang by die punt n eerste op die ski. Hoop om nog te kan vang as hul nog hier is. Klink of die snoekies ook weer begin wys in buffels. Hopelik as die weer dit toelaat wil ek weer die naweek probeer.
Jy weet mos ek droom nog altyd van om rondgesleep te word op die kayak. Dit was seker awesome!!!! Die naaste war ek nog daaraan was, was nou die dag toe ek 'n jong rob gehaak het op dropshot en hy my rondgesleep het tot ek afgebreek het. Hou my op hoogte oor die snoek en sterte by Buffels. Sien jou miskien binnekort daar.
 

jpfish

New member
Sal laat weet. Het twee stokke vas gehad op storm deep divers, het getrol met die ski. Was gaos het altwee eerste visse verloor maar n derde op spinner gehak. Ja geelstert van n ski is ongelooflike ervaring. Hoop net hul is og daar. Groete. John
 

maaknlas

Sealiner
Julle manne met die kayaka!!

ekt gister middag 15h00 by opbc gelaunch en teen 15h15 drie snoeke op die boot gehad net oorkant Bantrybaai en Clifton in 40m water. kyk vir die stroom wat duidelik deur 'n paar pinnacles trek en bly in hom. Deep divers 30ft ma hulle wou niks weet van spinners nie. Het toe op geeindig met 12 teen 17h30 toe die mis ons oorval het -wees versigtig as jy nie 'n gps het nie.

O ja een ou het uitgekom met 'n 7.5 kg geelstert van die eiland af in 13 grade water - vet gevreet ma mal in sy kop
 
Top