Snaakse vis by Paternoster

Torch

New member
Ek was verlede week bietjie daar in Paternoster gaan lyn nat maak. Ek het 2 klein elfies gevang maar niks ernstig nie. So met die "wading" het ek die snaakse vis in die water gewaar. Hy was so te se dood. Klip hard met so n snaakse ou mondjie.Ek het getry om die vissie bietjie deur die water te trek vir eksta suurstof maar dit het nie regtig gehelp nie.Ken nie regtig die vis nie.
 

Attachments

  • P1020267.JPG
    P1020267.JPG
    42 KB · Views: 634

Nicola

New member
Hul spoel al die afgelope 6 maande ooral aan die weskus uit , blykbaar is dit n tropiese sonvis en nie die algemene sonvis wat normaal weg daar rond voorkom nie. Daar was desember n paar van hul in die hawe by Doringbaai wat wat heel gesond voor gekom het .
 

Koper

Senior Member
Nicola wrote:
Hul spoel al die afgelope 6 maande ooral aan die weskus uit , blykbaar is dit n tropiese sonvis en nie die algemene sonvis wat normaal weg daar rond voorkom nie. Daar was desember n paar van hul in die hawe by Doringbaai wat wat heel gesond voor gekom het .
My magtag, kyk dan nou hierdie undercover Doringbaaier wat op Graafwater skoolgegaan het!  :welcomesea:

En nou wonder jy wie ek is...:SSS
 

Nicola

New member
Nee hoe sal ek ek da nou nie weet wie jy is nie ,grootste wonder is waar het jy in Graafwater leer vis vang ??
 

Angus

Sealiner
Slender sunfish...... http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=35835&forum_id=1&highlight=slender+sunfish
 
Top