smurf hemde 4

maaknlas

Sealiner
ok manne tyd vir nog 'n bestelling.

Da is tyd vir nog manne om te bestel as julle soek.

Sover is Christo(Power-Swivel),Joubert(visvraat) en Munsief(vettie)opi bestel lys en die klub bestel self vir die klerekas 'n paar sizes vir aanpas doeleindes en sommer laat die nuwe lede nie te lank hoef te wag nie.

Sit jou naam op die thread of pm,bbm,whatsapp of e-mail my jou bestelling dan maak ek gou 'n plan.
 

maaknlas

Sealiner
ons bestelling is aan die rol manne....byt nog net bietjie vas..ek het darem vir julle manne moor keppies.... for you for niet haha
 

maaknlas

Sealiner
nou se jy, die grootste ekstra wat ek bestel het is 3xl strepie. pm my jou hemp se mates dan kan ek by vicki hoor of hulle ekstra materiaal het.

Die hemde is gesny en word nou aanmekaar gestik en dan embroiderie volgende week! Hopelik kry ek hulle teen volgende vrydag.
 
Top