Smoothhound Derby time

kaspaas

Sealiner
Nou kyk, dis mos iets wat ek nog nie gedoen het nie....om spesifiek smoothhounds te teiken. Maar ek het mos nou onlangs my 400/4 laat pimp deur Mangi. Nuwe (groter) ogies, ens, ens, ens... Sal mos 'n sônde wees om nie aan die geleentheid deel te neem nie. Miskien kan hierdie groentjie in in-eds julle surprise! he he

Moet net seker maak dat Tannie Kaspaas my nie reeds by een of ander van haar charity events commit het nie. he hevvphov
 

Koper

Senior Member
Ai Stinkie,

Die ene sal ek moet uitsit, die kreef maak hopelik die vorige naweek oop en dan het ons 'n groot ope klub komp. 

Sal nie nog 'n naweek kan afvat nie.
 

kaspaas

Sealiner
Tarikisan wrote:
stinkmossel wrote:
Bring net tjokka en n paar mullet.
No ox blood:fbash
The only "ox blood" I'll be taking will be my trademark "Osbloed" in bottled format....probably more than one if there is going to be a social afterwards. Some of my mates don't sometimes call me "Tassies" for nothing ....he he
 

Attachments

  • gallery_DSBM103C.jpg
    gallery_DSBM103C.jpg
    3.9 KB · Views: 113

stinkmossel

Sealiner
Kaspaas, dit is n nag comp... En dit raak soms n biekie chilly daar langs die water .. Ai Koper, ek verstaan! Ek sal n lekker report opsit .
 

kaspaas

Sealiner
Luister kyk, as mens eers langs die Valsbaai kus deur die nag vir Kabeljou hengel met 'n suid-oos van sowat 37 km per uur en survive om die storie te vertel, dan is November langs die lagoon 'n piekniek!
Anyway, niemand het gese ek mag nie my flessie met spyker-koffie en moontlik een van daai mannetjies met die hangskouers saamneem om die bloed op te warm nie.

Wikus (Galjoen) moet net nie naby wees nie want hy draf deur daai kannetjie soetes asof dit koeldrank is en dan het ek al my dae met hom! ha ha
 
Top