soos ek se ek is nog nuut op di bass hengel, so ja gooi maar nog van die kant af... ek het maar net al gevang op n bruin wurm... wil weet of ek by di damme in en om jhb ook sal bass optel en of dit veilig is. dis naby genoeg om gou vir n uur of twee op n sondag middag te gaan