SKUIMKOP - JADE AXE CATFISH RODS

Enigma

Moderator
So Hennie Moller calls me and asks why only Riaan, AKA Skuimkop has the Jade Axe and not him.

Hennie being the officianado. Apparently he is so impressed he just has to have either the Jade Axe or the Awa-Shima Monster Quest before he takes a TV crew down in feb next year

CONGATS Skuimkop on a beaut of a Cat and Hennie took a good pic at that.

From what I understand we could shortly be seeing you on the cover of the Bank angler and definitely in the article that is being prepared
 

Attachments

  • oRANJE RIVIER 2010 IN OKT 31-5 NOV 169.jpg
    oRANJE RIVIER 2010 IN OKT 31-5 NOV 169.jpg
    29.4 KB · Views: 356

Skuimkop

Sealiner
Daai outjie op die foto het 25.4 kg geweeg. Ons het tydens die trippie twee babers oor die 10 kg gevang en 4 babers oor die 20 kg merk waarvan twee meer as 25 kg geweeg het.  In my oë 'n baie suksesvolle outing hehehe. En om alles te kroon is ek so in my noppies en heel beindruk met my kopie van die twee JADE AXE CATFISH RODS (dankie vir jou advies Enigma). Vir enige baber hengelaar sal ek die stokke altyd aanbeveel. Hulle is eenvoudig vir my fantasties gewees. Van lekker speel met 'n 10 kg baber tot meer as genoeg back bone om 'n 25 kg monster in te bring en bietjie te karnuffel. Vir wat meer kan mens vra? ....... O ja miskien 'n lekker koue een. lol

Ek is besig met 'n lekker vet report en plaas hom vir julle so gou moontlik so hou maar julle oë oop.
 

Otto

Senior Member
Sjew!! Wat n mooi vangs en die vis lyk somer lekker gesond. Ek is seker jy het n paar koues na die outjie "geklop"

 
 

Fanie

Sealiner
ET ag ek meen Skuimkop :-D mooi man !

Sit die koplamp af volgende keer ;-)

Kug...kug... daar is groteres ne'...
 

Skuimkop

Sealiner
Kug...kug... daar is groteres ne'...
Fanie ek het GROOT goed daar gesien en gehoor draai. Dis natuurlik moeilik om gewigte op dit te plaas maar ek is oortuig daar sal babers oor die dertig en even 40 kg rond swem. Ek meen as jy 4 babers oor die 20 kg vang in basies 4 nagte moet die grooter babers ook daar wees.
well done boys thats a monster, got pics of the others?
Diesel I must be careful of what pics I post here becuase of the posibility of the Bank Angler articel but I think I'll be safe to post these few.

Ps: Quality is poor becuase I took it from Hennie's camera screen to my cell.

My ander baber van 22.6 kg.
 

Attachments

  • Oranje baber 1.jpg
    Oranje baber 1.jpg
    21.5 KB · Views: 243

Skuimkop

Sealiner
Hennie met sy 22.6 kg baber. Die outjie het by verre die meeste geboks van al die babers wat ons gevang het en Hennie was poot uit na die tyd. Daar was seker goed 4 runs waar Hennie sy storie goed moes ken.
 

Attachments

  • Oranje baber 9.jpg
    Oranje baber 9.jpg
    40.5 KB · Views: 242

Fanie

Sealiner
Ek het eendag ook in so 'n baber vas gehaak en ek was oortuig hier kom 'n nuwe rekord. 11kg. Diaai outjie moes iets gevreet het wat vrek baie vitamines in gehad het. Op 'n stadium onder deur 'n boom dwars in die water. Ek het al gesien hoe swem ek agter hom aan...

Die groot groot babers kom net sekere tye uit... maar jy's reg, daar is daai jong babertjies van jou se pa's ma's oom's tannies om nie van die vorige generasie oupa's en ouma's te praat nie.

Hulle stoot natuurlik die kleintjies vooruit om te sien of dit veilig is.
 

CARP1

Sealiner
Hel,Skuim,dis skitterend.Eks genuine bly vir jou (en 'n klein deeltjie in my agtrkop is flippen jaloers).

Baie geluik ou maat
 
Top