Drie skollies is oppad tronk toe in 'n bus. Elkeen van hulle is een item toegelaat om tjoekie te vat om hulleself mee besig te hou. Hulle sit en chat oor wat hulle elkeen saamgebring het.
Die eerste skollie tune: "So ek het vir my 'n verfstel gekies sodat ek my skills kan oefen. Die dag as uitkom gaan ek my paintings by Hatfield vlooimark swing" Hy draai na die tweede skollie en vra: "So wat het jy ingepak?"
Tweede skollie: "Ek het maar net 'n pak kaarte ingepak om solitaire te speel. Ek sien nou dit was 'n baie dom move"
Hy draai na die derde skollie toe: "Wat het jy ingepak, my blaar?"
Die derde skollie tune: "Hierdie groot boks tampons"
"TAMPONS?!", skree die ander twee gelyk verbaas uit
Derde skollie: "Ja, volgens die boks kan ek perdry, rollerblade, trampoline spring, swem…"