Skeleton coast

Slymslak

Senior Member
Need some advice from the experts ,or the locals on the subject. I have a opportunity to go to Namibië in oktober and need to know if it is worth the trip that time of the year or not ,and an indication of what species can be expected

all advise will be greatly apreciated^^..
 
Jy kan nie 'n fout maak in OKt nie,dit is my opinie die beste tye van die jaar OKT tot NOV

dit is die begin van jou groot visse se loop: BIO MASS.

Ek het van my beste vis in die tye gevang
 

Slymslak

Senior Member
More Spyker,dankie vir die response,hoop jy gee nie om nie,om nog so paar vraagies te beantwoord nie?,maar ek kon nie iemand beter kry om te help nie::respekt:
Kan n mens die bronzies ook daai tyd van die jaar verwag?
Wat is die kanse vir swaal in die water daai tyd van die jaar?Miskien n spot of twee om in gedagte te hou?

Dankie by voorbaat
Slymslak
 
Top