[size=4][/size]Saterdag 3 uur die oggend is ons op

Slukderm

New member
rig wat ek sal saamvat volgende keer.
Diawa Triforce 7" 10kg of 15kg (Tfb7020 of tfb 7030)
Saltist Spinning 6500 of Saltiga 50Da .
100 pond whiplash braid.
Kendall 14/0 en hoodlum 12/0 hoeke.
Ek baie bier want Blouputs is warm.
 

IWyk

Sealiner
kaptein delarey wrote:
Slukderm wrote:
ons het skubbe af gekrap en al die vinne gesny en gillplates. Hul vat nogsteeds lank. Les wat ek geleer het was:
As jy vis aan het vergeet mooi speel en kry hom op die kant en jy kan nie te groot en sterk rig saamvat nie.
Uglystik is te lig vir vis oor 10kg in oranje rivier.
Geluk met de lekker vangste.

As jul nou weer moet gaan, watter stokke sal jy aanbeveel?

Is die bootstokke wat jul gebruik het van fibreglass? Ek sien die Kingfisher Poseidon Yellowtail stok is reated vir 20-30kg lynklas en Elbe het die Musselcracker wat tot 32-43kg rating het. Is dit wat jy bedoel met heavy tackle?

Cheers

Sensation se Whiska Catfish rods is awesome. Beskikbaar in 8ft en 9ft. Persoonlik hou ek nie van braid vir baber hengel nie behalwe as ek "sight cast" of "pop" soos die ouens nou daarna verwys.

24kg hooflyn met 36kg stroplyn, geen swivels en met n brakeaway klip of halwe baksteen vir sinker. Dit verhoed vashaak baie(geen swivel). Ek gebruik dan 650(6 1/2 duim) Alvey Rock fishing reels(handvatsels direk op die spoel drom), sodat ek die spulletjie kan "lock" as die snorbek wil struktuur toe gaan.

Awa Shima het nou n baie(baie!) sterk Catfish lyn, die goed is ongelooflik! Ek gaan bietjie van hulle ook toets, ek dink dit sal die kanse verhoog om die grootes te kan uithaal al gaan hulle in struktuur in.

Dalk is my tackle bietjie te heavy maar ek hou nie daarvan om groot babers te verloor nie.
 

IWyk

Sealiner
So lyk van die stokke met die Alvey katrolle op.
 

Attachments

  • Whiska Catfish Alvey.JPG
    Whiska Catfish Alvey.JPG
    66.3 KB · Views: 97

Slukderm

New member
Nee ou IWYK klink my jy is net reg vir die oefening. As jy die oranje trip gaan doen oorweeg maar die braid ding aangesien daar vreeslik baie rivier gras is. Ek het my persoonlike Uglystik ook daar gehad met 25kg lyn op en het baie gesukkel met die gras..dit is asof die braid hul lekker sny.
Dit is maar net my persoonlike keuse en ek kan verkeerd wees.
 

IWyk

Sealiner
:shock: Lyk my ek sal moet opstock op ordentlike braid dan! Altyd lekker om ook te leer wat ander ouens doen en gebruik. Dis wat forums lekker maak."Never too old to learn" soos hulle se.
 
Top