[size=3][font="Times New Roman"]What a great day,

Brakkanjan

Senior Member
What a great day, fished club comp at Farm Morgenson on Dagbreek Angling Club grounds.

Seven o ‘Clock when the siren went and the Bazooka’s came to their full right. Estimated 85 meters with the 10 foot rods. First time I fished with them.

Caught only 3 cats, 4[suP]th[/suP] got away because the guy next to me cast over my line. All of them caught on Earthworms and used Henkor’s preserved chicken blood and a shot of GTV on the ball.

I did not get any carps (AGAIN), tried the following for carp:

  • Has Been and Banjo. [/*]
  • Ox Blood and Banjo. [/*]
  • Almond and Crazy Bull [/*]
  • TAC and Red X-Factor. [/*]
  • Bunspice 32 and Perdeby.
 Floats:
[/*]
  • Cinnamon [/*]
  • Sweetcorn [/*]
  • Juana
Hookbait:
[/*]
  • SWD [/*]
  • Has Been Dough [/*]
  • Cinna Brown Bread Backing[/*]
Early morning it was quite cold and the wind blew. Later on it was very hot but didn’t rain. Next time I will also get my Carp as anglers to my right near the sloep pulled out at least one nice carp each of 2-3 kilo’s. I was fishing the same pot I was fishing the previous competition.

Have a great day all

 
 

Attachments

  • S5002135.JPG
    S5002135.JPG
    34.9 KB · Views: 306

Brakkanjan

Senior Member
Brakkas carefully at work, one of my cats were so small, it escaped through my keepnet lol

::S
 

Attachments

  • S5002139.JPG
    S5002139.JPG
    58.8 KB · Views: 310

Naruto

Sealiner
Geluk Brakkanjan. As ek mag vra, wat gebruik jy (stroppe, hoeke, dips en aas) om karp te teiken?
 

Brakkanjan

Senior Member
Hey Naruto! Hoop jy het gekook by Cilliers ;)

Jong ek het met M2's begin op 'n rietvlei's maar later oorgegaan na M1's om te kyk of die ligter strop nie dalk die ding sal doen nie. Op die ander stok het ek Gly-Vaaldam traces gebruik met 'n P2 of P3.

Maar hoofsaaklik gebruik gemaak van floats en degies (Verwys na die eerste post). Voer wat ek gebruik het was op die een stok Supercast plain se kolletjie voer en op die ander stok Spot On se Super John Bom met al die baie gemaalde, growwe produkte.

Glad nie met die lang stokke gehengel nie, net met die 10 voeters. My voer was redelik akkuraat (So glo ek) maar ek haak nie in nie. Dit beteken my voer het nie presies dieselfde plek geval nie. Ek sukkel nog bietjie met die inhaak, my lyn breek na 'n ruk. Ek het gesien op die kompetisie hoe die ouens die cast briek en gaan dit eers oefen.


Ek het met baie klein hoekkies van Sensation gehengel, hulle is bietjie kleiner as die 0.8 Daichi en op my Vaaldam traces die Mustad 9555. Hoeklyne tussen 12-13 cm (Maxima Ultra Green, Skaglyn 25-30 cm, XX se 20 LBS Cameleon Brown)
Hey Naruto, ek sal weer gaan hengel met my bril in die toekoms lol ;)
 

Naruto

Sealiner
Ek neem aan die 9555 hoeke is vir erdwurm? Ek het vir eers my 0.8 hoeke op ys gesit nadat ons laasjaar so baie vis by Steyns verloor het met die liga. Gebruik nou #2 hoeke meeste van die tyd.

Ek het ook met ons laaste klubkomp Mustad #10 sirkel hoeke gebruik op my een stok as n toets. Ek kan regtig nie kla nie. Meeste van die tyd word die vis in die hoek van die mond gehaak en kom nie sommer gou weer los nie. Die #10 is basies so groot soos n #2 Daiichi.
 

Naruto

Sealiner
Hier is n paar goeie combos:

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=24599&forum_id=3&highlight=combos

Daar is ook n paar links na ander topics en dokumente wat nogal handig kan wees.
 

Brakkanjan

Senior Member
Dankie vir die inligting, ek gaan hulle so bietjie deurwerk, Naruto ek gebruik daardie mustad 9555's ook vir degies ;) Nie net erties nie.
 

Naruto

Sealiner
Watse grote is daai 9555? En watse knope gebruik jy op jou hoeke?
 

Attachments

  • Hoeke.jpg
    Hoeke.jpg
    37 KB · Views: 238

Brakkanjan

Senior Member
Ek het nou lank probeer om 'n hoek en knoop af te neem maar die flash maak dat die foto baie wit uitkom.

Sal jou by social wys. Ek wil byse dat al my stroppe 'n swivel bo het en nie die lyn wat in 'n lus geknoop is nie.
 

LeonK

Member
brak reel n bietjie n lekker spot op die rivier dan kom ek deur. dan kan ons n bietjie na alles kyk.
 

Brakkanjan

Senior Member
Hey Rampokker, ek is ook bietjie lus vir die rivier, ek glo die stroom behoort rustig te wees, ek is reeds vol planne. Sal net na die Koppies Social iets reel.

Naruto, ek sal more gou afneem sonder die flash, ek is besig om 2 verslae te tik, ek tik nog met 2 vingers :)
 

Brakkanjan

Senior Member
Ek het nog nie foto's geneem nie, maar ek belowe ek sal nog. Ek sal graag by julle manne wil hoor......

Op 'n stadium het ek my FX tipe geur nie meer begin gebruik nie. Ek gebruik the original se red X-Factor.

Baie ouens glo in hierdie tipe geur en sal nooit 'n gooi mis sonder 'n strepie FX. Wat my vraag is: "Kon my hengel beter gewees het het, as ek die heeltyd FX geur gebruik het?"

Sal graag van julle manne wil hoor ;)

 
 

Naruto

Sealiner
Fx het mos maar floro in. Kyk bietjie volgende keer as die ouens ingooi watse kleur die water word as die bol die water tref. Kanse is goed dat dit groen is.
 

PI

Senior Member
Brakkanjan:
Ons sal nooit weet wat kon gebeur het nie. Jy moet maar soos Naruto spy en kyk watter kkleure die water raak as die manne gooi. Jy sal verbass wees wat jy kan optel van manne wat lekker hengel as jy niks of min visse vang.
Die FX storie is net in my opinie vir confidence. Die dippie werk baie goed, maar ek gooi nie te veel van hom nie, maybe net so n 50c kolletjie op die bol.
Ek hoop dit help.

PI
 

LeonK

Member
om eerlik te wees, ek het lanklaas fx gegooi maar ek kry nogsteeds vis. al wat mens kort is bietjie geluk dan loop alles soos stroop.
 
Top