SirkelHoek

Unlimited

Sealiner
Why should you not strike? I have been striking with them (unintentional at first) for a few months now, and every time the hook sets in the corner of the mouth anyway...
 

Zoompoep

New member
i'm no expert but fromk what i know when reel is sreaming turn up the tension automatically the hook will move to the side of the mouth gripping a piece of flesh the its important to set the hook with rather small strikes and fish on. If you strike from the word go you have a chance that the hook is still in the middle of the mouth just pops out....
 

Cheetha FS

Sealiner
Van wat ek nou al geleer het van circle hoeke is om noot te strike nie! Onthou n baber moet sy kop kante toe skud om sy prooi te sluk. Voor hy dit doen sal hy eers jou aas optel en in n rigting swem. Sodra dit gebeur hou die punt van jou stok laag en maak jou briek stelsel matig vas. Jy gaan net n groot stamp aan jou lyn voel dan weet jy hy is gehaak. n Baber skud sy kop kante toe  so n sircle werk baie goed veral as jy geduld het en met ligte gery vis, dan sal jy die ware krag van die vis geniet!
 

Unlimited

Sealiner
So julle reken as ek aanhou strike, gaan ek 1 of ander tyd nie n hook up kry nie? Maar as ek net die drag vas maak behoort ek meer n hook up te kry?
 

Cheetha FS

Sealiner
Unlimited wrote:
So julle reken as ek aanhou strike, gaan ek 1 of ander tyd nie n hook up kry nie? Maar as ek net die drag vas maak behoort ek meer n hook up te kry?
Dis korrek! Die idee is vir die sircle om in die kant van die vis se mond in te draai, so as die vis links swem dan hou jy jou stok regs en laag en briek jou spoel met jou hand en set die hoek gelydelik. Jy wil ook die vie kans gee om die aas mooi te eet anders spoeg hy als uit. So briek jou lyn stelselmatig dan gaan jy baie sukses he!
 

Otto

Senior Member
Wanneer n Barber weg swem met die "prooi" in sy bek (nog nie gesluk nie), kan jy die drag gelydelik vas maak of jy kan die spool met die hand briek. Die sirkel gly/skyf dan in die rigting van die "sker" van sy bek omdat die vis van jou af weg swem, jy sal partykeer n mis he maar as jy hom vas het is jou "hookup" amper altyd 100% goed. Dit verg geduld en disipliene om nie te strike nie, jy kry so gevoel van "ek gaan hom mis, ek gaan hom mis" dis n natuurlike reaksie, maar jy moet vasbyt. Maak ook seker daai sirkel hook is altyd lekker skerp.

 
 
Top