Sinkers.

Bakkies

New member
Hi mede hengelaars.

 

Wil graag by julle uitvind?

Hoe werk die termes p1 p2 ens? Ek sien altyd net die gram van die sinkers en weet nooit regtig wat julle bedoel by p1 en p5 en so aan nie.

Kan julle my asseblief uithelp?

 

Groete

 

Bakkies

 

 
 

Wernerbloem

New member
Dit is maar die viskillend tipe sinkers en hulle gewigte bv M00 is vir tyde wat jy baie lig wil hengel en dan weer as die wing begin pla en jy will nog steeds 'n goeie distansie kry sal jy bev na 'n ander sinker toe beweeg bv P4 ens. hier is wat ek het oor die tipe sinkes, kom ons hoor wat die ander manne ons leer.

GEWIGTE VAN SINKERS:
 
Mushroom (M)
M00 = 10gr
M0 = 14gr
M1 = 20gr
M1.5 = 25gr
M2 = 30gr
M2.5= 35gr
M3= 45gr

Peer (P)
P4= 64gr
P4.5= 75gr
P5= 88gr
P6 = 88gr diff shape
P7 = 95gr

Bottel
3oz Bottle = 76gr
4oz Bottle = 110gr
 
 
 
Top