Sinker moulds

Bigdan

New member
Goeiedag

Ek is op soek na sinker moulds veral M1, M11/2 en M2.

As iemand dalk het wat rond le ek sal dit oor koop of ruil. ^^..
PM my.

Dankie
BigDan
 

Brakkanjan

Senior Member
Hi Dan

Ek sien niemand antwoord nie so ek gaan maar 'n klip in die bos gooi. Meeste hengel-winkels verkoop moulds, maar as jy hulle tweedehands goedkoper kan kry hoekom nie?

 

Ek het self nog net see-sinkers gecast met 'n prisma mould wat ek by my pa so paar jaar gelede gekry het.

 

Kyk net eers na die pryse van die lood voordat jy daardie roete gaan, dat dit jou nie duurder kos om jou eie sinkers te cast as om hulle te gaan koop nie.

 

Groete! :SSS
 

Bigdan

New member
Hi Brakenjan

Dankie vir die insig, ek soek eintlik die moulds vir n ou wat nie werk het nie maar hy het n oond, hy het ook toegang tot lood by n scrap metal dealer. so ek wil net die ou help om iets aan die gang te kry. As iemand dalk weet van iets wat iewers rond le laat weet asb.

BigDan
 
Top