Hi Brakenjan
Dankie vir die insig, ek soek eintlik die moulds vir n ou wat nie werk het nie maar hy het n oond, hy het ook toegang tot lood by n scrap metal dealer. so ek wil net die ou help om iets aan die gang te kry. As iemand dalk weet van iets wat iewers rond le laat weet asb.
BigDan