danie terblanche
New member
las vegas.
ek wil n klip in die bos gooi.Ek was die afgelope 2weke in Las Vegas Amerika.
Daar is n masiewe outlet soos hul dit noem naamlik die BASSPRO outlet.Die plek is massief,bv elke afdeling soos jag,soutwater,varswater,flieg hengel en outdoor elk is so groot soos menlyn se pick e pay.Het in my lewe nog nie soveel toerusting gesien nie.Maar wat ek nou met julle wil deel is die pryse wat die goed kos daar.Alles is presies die helfte en nog minder as in sa.Net vir n voorbeeld. Ek koop daar vir my n lowrance hds5 fishvinder+gps vir 4500rand hier is hy 11duisend rand. Bv saltiga katrolle kos 2000rand. Jy kan n big game trinidad gold koop vir 600dolar dit werk uit op 4400rand.
Dis als goed en wel ons is mos nie daar nie,so dis mos onmoontlik om dit in die hande te kry.Wel so het ek gedink.Ek praat toe met die manne daar en hul se ons ouens in SA kan gerus online by hulle koop en hul ship dit vir jou na jou huis toe.Jy betaal 14% tax en siedaar nou kan jy ook die beste toerusting bekom vir regtig cheap. Gaan kyk gerus op die web blad www.basspro.com en gaan kyk na die pryse.
Hoekom moet ons dan soo duur betaal vir als.
Sal graag wil hoor wat julle ouens se en dink daarvan