Shopping fishing stuff in LAS VEGAS

las vegas.

ek wil n klip in die bos gooi.Ek was die afgelope 2weke in Las Vegas Amerika.

Daar is n masiewe outlet soos hul dit noem naamlik die BASSPRO outlet.Die plek is massief,bv elke afdeling soos jag,soutwater,varswater,flieg hengel en outdoor elk is so groot soos menlyn se pick e pay.Het in my lewe nog nie soveel toerusting gesien nie.Maar wat ek nou met julle wil deel is die pryse wat die goed kos daar.Alles is presies die helfte en nog minder as in sa.Net vir n voorbeeld.   Ek koop daar vir my n lowrance hds5 fishvinder+gps vir 4500rand hier is hy 11duisend rand.  Bv saltiga katrolle kos 2000rand.   Jy kan n big game trinidad gold koop vir 600dolar dit werk uit op 4400rand.

Dis als goed en wel ons is mos nie daar nie,so dis mos onmoontlik om dit in die hande te kry.Wel so het ek gedink.Ek praat toe met die manne daar en hul se ons ouens in SA kan gerus online by hulle koop en hul ship dit vir jou na jou huis toe.Jy betaal 14% tax en siedaar nou kan jy ook die beste toerusting bekom vir regtig cheap.  Gaan kyk gerus op die web blad    www.basspro.com         en gaan kyk na die pryse.

Hoekom moet ons dan soo duur betaal vir als.

Sal graag wil hoor wat julle ouens se en dink daarvan
 

Richard M

Senior Member
The import tax is not an excuse. I brought evinrude parts in from the states during december and with shipping, import duty and VAT it was still 50% cheaper than buying it here in SA. That's some mark up! Even gold mines don't have that sort of profit margin. One of the wtaer pump impellers was damaged when I opened it. Sent them an email and a photo and within four days a new one was delivered by UPS courier to my door. That's service!
 

mrwhite

Banned
I try to buy everything I can from overseas so I don't support these local thieves like Lowrance, Berkely, etc. The argument of import duty and all that is just utter rubbish and stupidity and is an argument always put forward by local dealers so as to protect their exorbitant mark ups. I just wish more of us would stop buying things like fishfinders/gps here and rather get it overseas so that eventually these thieves here will have no option but to sell the products at reasonable prices. I have no problem with a business making profit but not robbery.
 
Ek stem saam met jou.Huls mal met hul pryse in SA. Ek het ook gedink die tax is baie maar ek het n pel wat al sy goed invoer van amerika af en ekt met hom gepraat vandag,en hy se al laankal voer hy sy goed in ve cheap.Invoer belasting is op die meeste 20% by custems.

So van nou af koop ek net daar
 

plugger

Senior Member
I imported my sneaker motor from them and saved R4500.00 and it was delivered to my door I didn,t even have to go and fetch it. We have imported a lot of Bass lures at big saving even with the shipping charges. Best to get together with some buddies and do a bulk buy as you will save on minimum shipping charges. They will even send you a catalogue which shows you things you we not looking for as well.
 

mrwhite

Banned
If we could all stand together and start all bringing in as much as we can from overseas then these local dealers will have no option but to bring their prices in line with overseas goods. With internet usage growing amongst us they can no longer bluff us about import duties , costs , etc.

Danie ek is jammer dat ek kan nie my poste in Afrikaans maak nie maar ek praat nie Afrikkans baaie goed nie.
 

bigkano

Senior Member
Another thing you guys need to take into consideration. basspro charges a shiping fee of 45% of the orders total. No combine shipping!!

So for instance if your purchase order is for $200 your shipping is going to be $90. Just imaging a order of $5000? Is it really going to be worth it?
 
dis doodreg,ek verstaan engels.ekt met hulle gepraat daar in vegas,die mense daar is baie behulpsaam,en volgens hulle is die aflewering glad nie soo duur nie en hoe meer jy koop hoe meer afslag gee hulle.Ons kan verseker almal bymekaar kom en een groot order opmaak ,dit op een ou se naam koop en dit word 3weke later afgelewer.Ek is oortuig dat met n biekie onderhandeling met hulle gaan hulle ons baie afslag gee. N halco lure kos 7dollar,dink net hoe ons ons trommels kan stock.Hulle het selfs baie ander lure tipes wat jy nie in SA kry nie. Jy koop marlyn katrolle ve onder 3000rand,dan kan jy maar gerus n biekie afleweringskoste betaal en dis nogsteeds goedkoop.Maar ons moet maar gesels daaroor.
 
kan Iemand my dalk biekie help.Ek boer in noordwes so eks biekie ver van die kus af.Ek wil graag binne die volgende paar weke gaan hengel in natal.Hoe is die weer op die oomblik en wat byt en waaraan byt hulle en wie gaan waar ,ek sal graag wil saamkom,wil nie alleen gaan nie
 

henk du preez

New member
Danie .Hoekom kom hengel jy nie die go fish kompetisie nie.Ek het in 2008 die Guinjata jetski/fishingski kompetisie as n leek ge hengel en het 17de gekom uit 64
inskruiwings.n ou hoef nie rerig te kompeteer nie.Meeste ouens doen dit vir die fun.
 
From their site!

Please add 45% of your merchandise total (except oversize products as indicated in the catalog or internet site) for shipping and handling charges or a minimum of $40.00 USD, whichever is greater.
 
Top