Shoes for rock and surf

SPARRABOS

Sealiner
My lewe lank kranse geklim... Op gevaarlike plekke geloop en vis... En begin januarie skeur ligamente mors af... Ek AL 2 maande wat ek nie kan loop... Plate en skroewe in voet.... Ja kyk.. My PA gese kyk waar jy loop... Ek het nie... Nou swaar pad na herstel... Sal maar kyk watse skoen die robocop voet kan vat....
 
Fly-aholic

New member
SPARRABOS wrote:
My lewe lank kranse geklim... Op gevaarlike plekke geloop en vis... En begin januarie skeur ligamente mors af... Ek AL 2 maande wat ek nie kan loop... Plate en skroewe in voet.... Ja kyk.. My PA gese kyk waar jy loop... Ek het nie... Nou swaar pad na herstel... Sal maar kyk watse skoen die robocop voet kan vat....

Ai tog Sparra, bitter jammer om dit te hoor, sterkte ou maat. En nou begin galjoen seisoen ook nog.
 
Top