SHOCKING

SPARRABOS

Sealiner
wat ons manne doen as ons bietjie in middel van nerens gaan hengel veral by afgelee kusplase dan vang jy gou paar koldasse vir kampkos.sny rugfillets uit.gooi karkas vir mnr c meeu.ba k fillets op gasstofie.in meel en eier.koningskos saam koue bier daar by die ou see shack waar jy bly.
 

Attachments

  • IMG-20150921-WA0017.jpg
    IMG-20150921-WA0017.jpg
    45.8 KB · Views: 220

SPARRABOS

Sealiner
kyk hoe lekker bak vis in pan.wat is dan beter as varsgebakte vis in meel en eier in diepolie.daai lekker reuk van visbak en manne wat praat oor die dag se galjoene en beenbekke wat lyn gevat het.dan hang die gevlekte galjoen reg vir braai.dis hoekom winterhengel lekker is.dan nog die lekker lag as ouens dop inhet!!
 

Attachments

  • IMG-20150503-WA0000.jpg
    IMG-20150503-WA0000.jpg
    34.1 KB · Views: 212

SPARRABOS

Sealiner
wat ons manne doen as ons bietjie in middel van nerens gaan hengel veral by afgelee kusplase dan vang jy gou paar koldasse vir kampkos.sny rugfillets uit.gooi karkas vir mnr c meeu.ba k fillets op gasstofie.in meel en eier.koningskos saam koue bier daar by die ou see shack waar jy bly.
 

Attachments

  • 2015-09-21 16.43.42.jpg
    2015-09-21 16.43.42.jpg
    32.5 KB · Views: 222

SPARRABOS

Sealiner
en dan vir die beste hengelaar in die groep die lekkerny wat almal oor baklei.vars kuite en vislewer in pan in botter.dan op brood!!!
 

Attachments

  • IMG-20150809-WA0014.jpg
    IMG-20150809-WA0014.jpg
    25.6 KB · Views: 211

SPARRABOS

Sealiner
ek weet dit gaan oor koldasse maar vergewe my as ek maar galjoen op kole wys.onthou koldas voorgereg.gallie hoofgereg!
 

Attachments

  • IMG-20150712-WA0005.jpg
    IMG-20150712-WA0005.jpg
    54 KB · Views: 207

Marthin

Sealiner
daai "slegte" kwaliteit foto het nog n pakkie bennie en hennie op so is ook nie gister se foto nie...

Mooi dasse!
 

SPARRABOS

Sealiner
ja dit kom uit argiewe.dae van dipstok vang.ek sien jy like Gouritzmond MARTHIN.ek het ook nog foto uit vervloe dae voor beperkings.ouer garde het nie bag limit geken.hahaha.oom eben schoeman ook al oorlede het daai kus goed geken.graag met pap stokvis gelok en dan met handstokkie gevang.my ervaring is dat koldasse darm nog vollop is en behoue gebly het deur jare.geniet ou fototjie van oom eben.sien daar is klein yellowbelly ook!!
 

Attachments

  • 2015-09-22 17.59.40.jpg
    2015-09-22 17.59.40.jpg
    27.7 KB · Views: 80

DD

Senior Member
Last year I caught quite a big blacktail and for the first time ever, I decided to take it home for the pan, in amongst some elf.

Must say its quite tasty with a real "wild" flavour to it. But I will probably never take one home again as it is way too bony and a mission to eat. I'm a fillet eating kinda guy so I'll stick to elf, cob, grunter etc.
 
Top