Die Christendom gaan die wind al hoe meer van voor kry. dit is so in die bybel vervat. Al hoe meer mense betwyfel wat in die bybel staan en probeer hulle bes om die skrif as vals te af te maak. dit is nogals interresant dat die ongelowiges en atieste die Bybel baie streng bestudeer en dan allerhande vals afleidings maak.
Die Gees werk hard en dit is ons plig om Sy woord te vekondig.
Alles kom van God af, ja selfs die voorreg om te kan hengel en die natuur te kan geniet.
Sonder my christelike geloof en genade wat ek elke dag ontvang is niks