Shimano Ultegra 14000

PV9

Member
Shimano Ultegra 14000, mooi na gekyk en onlangs gediens! Die 14000 spoel het gewone 11kg lyn en die 10 000 spoel het splinter nuwe 50lbs hmp ultra thin braid op! Ek soek R1800 vir die katrol met braid op of R1500 sonder braid. Eks tans in Jbay tot Saterdag as iemand sou belangstel!
 

Attachments

  • image.jpeg
    image.jpeg
    31.1 KB · Views: 155
Top