Sorry Ouens ek het die katrolle gevat, gaan nie dat my mater die goed verkoop nie, hy kan hul wee kom haal as hy reg is!!I've got 3 x Shimano LC's baitrunners spooled with Mono Double X 0.34 PLATINUM PLUS .......@ R1400.00 each. Price not neg. Collection for buyer at Germiston/Boksburg.
PM me or call 078 815 8142
Praat ma eers met my vrou sy verskil dalk met jou!!Hey Johan
Die Hannes is nou vir jou n moerse smart toppie....LOL
Hannes dit is nou regtig smart van jou, jy is regtig n vriend duisend.... as ek nie getroud was nie het ek jou sommer getrou.....lol
Great stuff! Well done mater....