Shimano Exage 110H casting

SAfish

Sealiner
Hi all, I want to buy the Exage 110H casting rod and would like to know what are they going for at the moment? I don't want you to post the price and shop name as the free publicity would be unfair to our sponsors and advertisers, rather pm me please. I am going to Cape Town this weekend and what I basically want to know is: should I order the rod now from my local shop (who will give me great discount) or should I buy it in Cape Town? All help would be appreciated.
 

woerman

Senior Member
Ek sal more vir jou gaan kyk waarvoor ek dit kan kry.  Ons gaan die 16de Jan af dan kan ek hom vir jou saambring.
 

SAfish

Sealiner
Dankie ek waardeer dit. Ek wil maar net graag 'n idee kry van pryse. Ek gaan volgende week Stilbaai toe en wil dan graag die stok gebruik, maar dankie vir die aanbod. Ons moet nog 'n bier gaan drink!
 

woerman

Senior Member
het hulle nou gebel en hulle het nie die 110h nie, maar hulle het die 100h - 10ft vir R1299.  As ek ingaan sal ek die pryskan afkry met 200 of 300.
 

SAfish

Sealiner
Die vis byt, maar al die bote op die water is lastig. Wanneer jy kom sal dit hopelik beter gaan, anders is dit maar vroeg opstaan en vang voor die gewoel begin.
 

SAfish

Sealiner
Dankie Gerhard, waar het jy hom gekoop en is jy nog tevrede met die stok. Ek gaan my SL30 op die stok sit en dit gebruik om plugs te gooi in die surf. Die een prys wat ek op die internet gekry het was R1700, maar pryse wissel aanmekaar.
 

Gerhard

Sealiner
Ek het by Fishing Pro Shop gekoop, bel hulle, Charls en Johan is baie vriendelik en baie goeie kliente diens.

Hulle sal vir jou stok courier ook.

Ek het hulle nou nou gebel oor 8ft Exhage Spinning stok en is in die omgewing van R1300...

Ek is Woensdag weer in Pta en gaan beslis na die 8ft kyk, die 10 ft spinning en 11ft casting is reeds in my arsenaal en hulle is stunning, baie pulling power maar ook lekker lig om baie te kan gooi.

Sal ook lekker scratching stokke maak...

Hoop dit help.
 
Top