SHIMANO CORVALUS

gerwal

New member
Hallo aan almal
Is op soek na n katrol omtrent dieselfde grootte as die corvalus, maar sonder die Thumb release, en iets wat min of meer in dieselfde prys +-R1000
Het na baie verskaffers se web sites gegaan maar kan nie rerig die grootte sien op die fotos nie
Baie dankie
 

DJP

Sealiner
Waarvoor wil jy dit gebruik? Dalk Shimano TR100?

Ander soortgelyke katrolle sal in die ABU GARCIA se reeks ronde baitcasters val of van die kleinste in die reeks van Penn Squall 12. Jy gaan moontlik 'n paar rand meer moet betaal.
 
Top